1 of 2

🪵 PlankieMyNou Braai Steak-Plank

Handgemaak in die hart van Gordon’s Baai, Suid-Afrika, is elke PlankieMyNou Steak Plank ontwerp vir mense wat hul braai geleentheid wil opkikker. Elke plank word met liefde gemaak uit sorgvuldig gekose denne hout en met die hand afgewerk tot ’n gladde, premium eindproduk.

Omdat elke plank uit natuurlike hout gesny word, is geen twee planke presies dieselfde nie — die rande, patrone en houtnerwe maak elke stuk uniek.

🔥By PlankieMyNou glo ons dat ’n braai meer is as net kos — dit gaan oor vriende, familie en goeie tye. Daarom maak ons planke wat nie net prakties is nie, maar ook ’n trots stuk van jou braai ervaring word🔥

Waarom PlankieMyNou 🇿🇦?

🪵 Handgemaak in Suid-Afrika

Elke plank word met trots en liefde vervaardig in Gordon’s Baai.

🌲 Sorgvuldig gekose denne hout

Ons kies elke stuk hout met die hand om kwaliteit en duursaamheid te verseker.

Gladde premium afwerking

Elke plank word geskuur en afgewerk vir ’n mooi en gladde gevoel.

🔥 Unieke houtpatrone

Die natuurlike sny van die hout bepaal die unieke vorm en karakter van elke plank.

🎨 Pasmaak beskikbaar

Voeg jou naam, logo of beeld by wat direk in die hout gebrand word.

✔️ Kwaliteit gewaarborg

Elke plank word streng nagegaan voordat dit uitgestuur gestuur word vir aflewering.

  • ''

    Nadia Steenkamp

    It's a beautiful plank, but it was bigger than I thought. Still works great for entertaining though!

    Nadia Steenkamp, Gauteng

  • ''

    Gert Vosloo

    Dit is 'n mooi plank, maar die handvatsel was effens skeef. Nog steeds baie funksioneel en lyk goed op die braai-tafel.

    Gert Vosloo, Western Cape

  • ''

    Rina Bosman

    Excellent quality and finish. The wood is beautiful and it's built to last. Highly recommend!

    Rina Bosman, KwaZulu-Natal

  • ''

    Deon Steyn

    Goeie konstruksie en lyk professioneel. Die afwerking kon op 'n paar plekke gladder wees, maar dit is 'n kwaliteitsproduk.

    Deon Steyn, Eastern Cape

  • ''

    Susanna Klopper

    Beautiful craftsmanship and very functional. It's become a centerpiece at our braais. Excellent value for money!

    Susanna Klopper, Limpopo

  • ''

    Elsa Vermeulen

    My family loves it! The wood grain is stunning and it's held up beautifully through multiple braais. Highly satisfied!

    Elsa Vermeulen, Northern Cape

  • ''

    Francois du Plessis

    Die grootte is groter as wat ek verwag het in vergelyking met standaard snyborde. Dit gesê, die kwaliteit is uitstekend en dit is 'n werklike pronkstuk.

    Francois du Plessis, Free State

  • ''

    Mariana Fourie

    A true piece of South African craftsmanship. Beautiful to look at and very practical. Worth every penny!

    Mariana Fourie, North West

  • ''

    Hendrik Joubert

    Ek gebruik dit elke Vrydag vir braais. Dit is stewig en betroubaar. 'n Paar klein krapmerke na gereelde gebruik, maar dit is normaal.

    Hendrik Joubert, Gauteng

  • ''

    Thabo Mthembu

    Excellent attention to detail. Every aspect is well-crafted. This is a premium product that delivers on quality.

    Thabo Mthembu, Western Cape

  • ''

    Liesel Marais

    My friends ask where I got it all the time. It's beautiful and functional. Highly recommend to anyone looking for quality!

    Liesel Marais, KwaZulu-Natal

  • ''

    Dirk Steenkamp

    Suid-Afrikaanse vakmanskap op sy beste. Die kwaliteit oorskry verwagtinge. Dit is 'n ware beleggingsstuk!

    Dirk Steenkamp, Eastern Cape

  • ''

    Pieter Botha

    Absoluut pragtig! Die vakmanskap is ongelooflik en dit is 'n werklike gespreksonderwerp. Kon nie gelukkiger wees nie!

    Pieter Botha, Mpumalanga

1 of 13

Veelgestelde Vrae

Kan ek meer as een pasmaak etiket byvoeg?

U kan meer as een pasmaak etiket, logo of naam byvoeg, maar dit sal by u finale afrekening waarde byvoeg word.

Is daar gratis versending?

Daar is gratis versending op alle bestellings.

Kan ek 'n pasmaak versoek maak?

Ons maak nie net hierdie produk nie. U kan ons 'n e-pos stuur met soortgelyke versoeke of idees en ons sal spoedig antwoord of ons u versoek kan uitvoer. Voorbeelde sluit in pasmaak broodplanke, skinkborde, ondersetters ens.

Wat as ek nie tevrede is nie?

As u nie tevrede is nie, gee ons u 'n volledige terugbetaling indien dit aan die nodige vereistes voldoen soos uiteengesit in PlankieMyNou se beleide. Die beleide is aangeheg by Checkout

Watter hout gebruik julle?

Slegs Dennehout en Poppelier hout

Hoe lank voor julle aflewer?

Die bestelling vat tussen 1 tot 2 dae om te prosesseer en dan sal dit tussen 8 en 11 werksdae afgelewer word.

Kontak Vorm